Levitikus 13:37 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as die priester sien die seerplek het nie groter geword nie en daar het swart hare gegroei op die seerplek, dan is dit gesond. Die persoon is rein, en die priester moet sê die persoon is rein.

Levitikus 13

Levitikus 13:33-40