Levitikus 13:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet kyk na die seerplek, en as die seerplek dieper is as die vel, en daar is geel, fyn haartjies op die seerplek, dan moet die priester sê die persoon is onrein.

Levitikus 13

Levitikus 13:27-31