Levitikus 13:20 Bybel vir Almal (ABA)

As die priester sien dat die seerplek dieper is as die vel en dat die hare daarop wit geword het, dan moet die priester sê dat die persoon onrein is. Die seerplek het melaats geword.

Levitikus 13

Levitikus 13:19-21