Levitikus 12:4 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer sy opgehou het om te bloei, dan moet sy nog 33 dae lank wag om heeltemal rein te word. In hierdie tyd mag sy nie raak aan iets wat gewyd is nie en sy mag nie in die gewyde plek kom nie.

Levitikus 12

Levitikus 12:1-8