Levitikus 12:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer ’n vrou swanger word en sy kry ’n seun, dan sal sy sewe dae lank onrein wees. Dit sal wees soos wanneer sy menstrueer.

Levitikus 12

Levitikus 12:1-4