Levitikus 11:47 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet weet watter dinge is rein en watter dinge is onrein. Julle moet ook weet watter diere mag julle eet en watter diere mag julle nie eet nie. Almal is nie dieselfde nie.”

Levitikus 11

Levitikus 11:41-47