Levitikus 11:44 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, Ek is julle God die Here. Julle moet julleself aan My wy en julle moet gewyd wees, want Ek is heilig. Nie een van die baie klein diertjies op die grond mag vir julle onrein laat word nie.

Levitikus 11

Levitikus 11:41-47