Levitikus 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy en jou seuns mag nie wyn of bier drink wanneer julle na die tent kom waar Ek aan die Israeliete verskyn nie. As julle dit doen, dan sal julle sterf. Julle en julle nageslag mag dit nooit doen nie.

Levitikus 10

Levitikus 10:7-10