Levitikus 10:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag ook nie weggaan van die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn nie, want die salf-olie van die Here is op julle.”Aäron en sy seuns het gedoen soos Moses gesê het.

Levitikus 10

Levitikus 10:1-9