Levitikus 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Misael en Elsafan was die seuns van Aäron se broer Ussiël. Moses het hulle geroep en hy het vir hulle gesê: “Kom hier, dra julle neefs weg voor die tempel-tent, neem hulle uit na buite die kamp.”

Levitikus 10

Levitikus 10:1-10