Levitikus 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag die bors-stuk van die beweeg-offer kry en ook die boud wat ’n present is, julle moet dit eet op ’n rein plek, jy en jou seuns en jou dogters. Dit is die deel wat julle kry van die ete-offers van die Israeliete.

Levitikus 10

Levitikus 10:13-17