Levitikus 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die persoon wat die offer gee, moet die pote en die binnegoed was, en die priester moet alles op die altaar verbrand. Dit is ’n brand-offer, ’n vuur-offer, dit ruik lekker vir die Here.

Levitikus 1

Levitikus 1:1-17