Levitikus 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die persoon moet die binnegoed en die pote was, en die priester moet dit alles offer en verbrand op die altaar. Dit is ’n brand-offer, ’n vuur-offer, dit ruik lekker vir die Here.

Levitikus 1

Levitikus 1:8-17