Kolossense 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is Christus wat die nuwe lewe vir julle gee. Hy sal weer kom, en dan sal almal weet dat julle aan Hom, die Koning, behoort.

Kolossense 3

Kolossense 3:3-9