Klaagliedere 5:17-19 Bybel vir Almal (ABA)

17. Dit is hoekom ons hartseer is,dit is hoekom ons oë dof geword het.

18. Ons is hartseer oor Sionsberg,niemand woon nou daar nie,jakkalse loop nou daar rond.

19. U, Here, U regeer vir altyd,U regeer oor elke geslag.

Klaagliedere 5