Klaagliedere 4:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ander mense het vir hulle geskree:“Gaan weg, julle is onrein!Gaan weg! Gaan weg!Julle moenie aan ons raak nie!”Hulle het toe weggegaanen hulle wou tussen ander volkegaan woon,maar daardie volke het gesê:“Julle mag nie vreemdelingehier by ons wees nie.”

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:6-22