Klaagliedere 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Al jou vyande spog oor wat hullemet jou gedoen het,hulle fluit, hulle byt hard op hulle tande.Hulle sê:“Ons het Jerusalem verwoes,ons het gewag vir hierdie dag,en die dag het gekom, ons het dit gesien.”

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:13-18