Josua 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het na Josua toe gegaan in die kamp by Gilgal en hulle het vir hom en die leiers van die Israeliete gesê: “Ons kom van ’n ver land, en nou moet julle ’n ooreenkoms maak met ons.”

Josua 9

Josua 9:1-14