Josua 9:25-27 Bybel vir Almal (ABA)

25. Hier is ons nou, jy kan met ons doen wat jy besluit.”

26. Josua het toe dít gedoen: Hy het gekeer sodat die Israeliete nie die Gibeon-mense doodmaak nie,

27. maar hy het gesê die Gibeon-mense moet van daardie dag af hout kap en water skep vir al die Israeliete en vir die altaar van die Here. Hulle moes dit doen op die plek wat die Here sal kies. Hulle doen dit nou nog.

Josua 9