Josua 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek en die manne by my sal nader kom na die stad, en wanneer hulle soos voorheen weer kom om ons aan te val, dan sal ons wegvlug van hulle.

Josua 8

Josua 8:1-13