Josua 8:34 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het toe alles gelees wat in die wette geskryf is oor wanneer die Here mense seën of vervloek. Hy het alles gelees wat daaroor geskryf is in die Wetboek.

Josua 8

Josua 8:24-35