Josua 8:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het net die diere en die goed van die stad vir hulleself gevat. Die Here het vir Josua gesê hulle mag dit doen.

Josua 8

Josua 8:24-31