Josua 6:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne wat wapens gehad het, het voor die priesters geloop, en die ander mense het agter die kis geloop. Die priesters het aangehou om die ramshorings te blaas.

Josua 6

Josua 6:3-17