Josua 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het op die tweede dag een maal om die stad geloop en toe het hulle teruggegaan na die kamp. Hulle het dit ses dae lank elke dag gedoen.

Josua 6

Josua 6:7-20