Die Here het seuns gegee in die plek van hulle pa’s, en Josua het húlle besny. Hulle is nie op die pad van Egipte af hiernatoe besny nie.