Josua 5:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het die Paasfees gevier terwyl hulle in die kamp by Gilgal was, in die Jordaan-vallei naby Jerigo. Dit was op die aand van die veertiende dag van die maand.

Josua 5

Josua 5:9-15