Josua 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het twaalf klippe regop gesit in die Jordaan-rivier op die plek waar die priesters gestaan het wat die verbondskis gedra het. Die klippe is nou nog daar.

Josua 4

Josua 4:6-17