Josua 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het die water van die Jordaan-rivier laat ophou vloei, sodat julle kon oorgaan. Julle God die Here het dit ook gedoen by die Riet-see. Hy het die see laat ophou vloei sodat ons kon deurgaan.

Josua 4

Josua 4:17-24