Josua 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Israeliete het op droë grond oorgeloop. Die priesters wat die verbondskis van die Here gedra het, het op droë grond in die Jordaan-rivier gestaan totdat al die mense klaar oorgeloop het.

Josua 3

Josua 3:9-17