Josua 24:31 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl Josua gelewe het, het die Israeliete die Here gedien. Hulle het aangehou om Hom te dien, ook toe die leiers gelewe het wat geweet het wat die Here vir die Israeliete gedoen het.

Josua 24

Josua 24:21-33