Josua 24:27 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vir die hele volk gesê: “Hierdie klip sal vir ons ’n getuie wees, want die klip het alles gehoor wat die Here vir ons gesê het. Die klip sal die getuie wees sodat julle nie vals is met julle God nie.”

Josua 24

Josua 24:21-29