Josua 24:23 Bybel vir Almal (ABA)

Josua sê toe: “Dan moet julle nou die ander volke se gode los en julle moet heeltemal aan die Here behoort, julle moet behoort aan die God van Israel.”

Josua 24

Josua 24:17-24