Josua 24:1 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het al die stamme van Israel laat bymekaarkom by die stad Sigem. Hy het die leiers, die hoofde, die regters en die voormanne geroep, en hulle het voor God kom staan.

Josua 24

Josua 24:1-10