Josua 23:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle weet dat ek hierdie grond vir julle stamme gegee het, die grond van die Jordaan-rivier tot by die Groot See in die weste. Dit was voorheen die grond van die volke wat ek doodgemaak het, en ook van volke wat nog hier is.

Josua 23

Josua 23:1-13