Josua 23:2 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het al die Israeliete geroep, die leiers, die hoofde, die regters en die voormanne, en hy het vir hulle gesê: “Ek is baie oud.

Josua 23

Josua 23:1-9