Josua 23:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie ophou om die Here te dien nie en julle moenie vriende word van die mense van hierdie volke wat nog hier is nie. Julle moenie met hulle trou nie en julle moenie by hulle kom nie.

Josua 23

Josua 23:9-16