Josua 22:33-34 Bybel vir Almal (ABA)

33. Die Israeliete was toe tevrede en hulle het God geprys. Hulle het besluit om nie oorlog te maak teen daardie stamme nie en om nie die land te verwoes waar hulle woon nie.

34. Die mense van Ruben en Gad het vir die altaar ’n naam gegee en gesê: “Die altaar is die getuie tussen ons, dit sê die Here is God.”

Josua 22