Josua 22:24 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, ons het die altaar gebou omdat ons bekommerd was. Ons het gedink julle kinders sal eendag vir ons kinders sê: ‘Julle behoort nie aan die Here, die God van Israel, nie.

Josua 22

Josua 22:21-30