Josua 21:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het lootjies getrek om die stede saam met hulle weivelde vir die Leviete te gee. Die Here het vir Moses gestuur om dit te sê.

Josua 21

Josua 21:1-15