Josua 21:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het lootjies getrek, en die Kehat-familie het hulle grond gekry. Hulle het vir die priesters van die nageslag van die priester Aäron 13 stede gegee in die lande van die stamme Juda, Simeon en Benjamin.

Josua 21

Josua 21:1-8