Josua 21:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het van die halwe Manasse-stam hierdie stede gekry: Taänak en Gat-Rimmon, saam met die weivelde by die stede. Dit was twee stede.

Josua 21

Josua 21:16-31