Josua 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het vir hulle gesê: “Ek weet die Here sal die land vir julle gee. Ons is baie bang vir julle, en al die mense van die land is baie bang vir julle.

Josua 2

Josua 2:1-18