Josua 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het geloop toe dit donker word en toe die wagte die poort gesluit het. Ek weet nie waarnatoe hulle gegaan het nie. Julle moet hulle dadelik volg en jaag, julle sal hulle kry.”

Josua 2

Josua 2:3-13