Josua 19:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle grens gaan langs die stede Tabor, Sagasajim en Bet-Semes verby en dan tot teen die Jordaan-rivier. Hulle het 16 stede en die dorpies daar naby gekry.

Josua 19

Josua 19:20-31