Josua 19:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Josua weer lootjies trek, het die families in die Simeon-stam hulle grond gekry. Hulle grond was binne-in die grond van die Juda-stam.

Josua 19

Josua 19:1-6