Josua 18:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna gaan die grens noord tot naby Bet-Gogla, en dit gaan tot teen die noordelike punt van die Sout-see, die Jordaan-rivier vloei daar in die Sout-see. Dit is die suidgrens.

Josua 18

Josua 18:14-26