Josua 18:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die noordgrens begin by die Jordaan-rivier en dan gaan dit noord van die stad Jerigo op teen die berge na die westekant en dit gaan tot in die woestyn van Bet-Awen.

Josua 18

Josua 18:11-19