Josua 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Efraim-mense het ook stede gekry op die grond van die Manasse-mense, hulle het die stede en die dorpies daar naby gekry.

Josua 16

Josua 16:2-10