Josua 16:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die grens van die grond van die families in die Efraim-stam gaan van die stad Atrot-Addar in die ooste na die stad Bet-Goron-Bo

Josua 16

Josua 16:1-10