Josua 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

Van die boonste punt van die berg draai die grens na Neftoag-fontein, dan verder na die stede teen Efron-berg, en dan draai dit na die stad Baäla, dit is Kirjat-Jearim.

Josua 15

Josua 15:7-15